Bob Denver

Bob Denver
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1935-01-09)9 Januarie 1935
Sterfte 2 September 2005 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1959–1997
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bob Denver (9 Januarie 1935 – 2 September 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Many Loves of Dobie Gillis (1959), Gilligan's Island (1964), en Dusty's Trail (1973).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search